New Profile Posts

  1. Steven Engelbrecht
    Steven Engelbrecht francoisve
    Naand Francois ! Vertrou dit gaan awesome met jou! Ek het jou post raak gelees oor DAPHNIA en het gewonder of jy dalk nog verkoop? Of as jy groot asseblief dalk weet waar ek kan kry in die PTA JHB omgewing?

    Miljoen Dankies!

    Geseënde aand verder vir julle!
    1. Pat Warriker
      Pat Warriker
      Hi, ek kry Daphnia by Dorrys Pets en Family Pets. Altwee in Centurion. Hoop jy kom reg.
      Oct 13, 2020