Prof Dirk Sump design

Discussion in 'General Discussions' started by hviviers75, Nov 26, 2012.

  1. hviviers75

    hviviers75

    Joined:
    Jul 13, 2012
    Messages:
    4,789
    Likes Received:
    196
    Location:
    Brakpan
    Hi all,

    Does anybody that actually built one of Prof Dirk's Sump, have a decent picture of what the end product looks like.

    I am looking into building one but want to see a proper picture of the sump.

    Front views and side views please.

    This would really help a lot.

    I want to see how section E looks like.

    And also what plumbing was used for overflow and return pvc pipes.
    So please anybody out their that built one of Prof Dirk's sumps can share a couple of DIY photos on the design.

    Thanks.
     
    Last edited: Nov 26, 2012
  2. Guest




  3. oupoot

    oupoot

    Joined:
    Aug 22, 2012
    Messages:
    1,118
    Likes Received:
    340
    Location:
    Randburg
  4. OP
    hviviers75

    hviviers75

    Joined:
    Jul 13, 2012
    Messages:
    4,789
    Likes Received:
    196
    Location:
    Brakpan
    Hi oupoot my tank is drilled with a 40 or 50 ml hole, so dont need diy overflow.

    Thanks anyway.
     
  5. oupoot

    oupoot

    Joined:
    Aug 22, 2012
    Messages:
    1,118
    Likes Received:
    340
    Location:
    Randburg
    Also look here

    Tropical Aquariums South Africa

    Read the whole thread about it, and ill put a pick of my sump aswell, i changed it around a bit to how i like it

    Compartment 1 Is inlet with water going through at the bottom and the from 2 it overflows into 3 where the return pump is.

    Will post a pick tomorrow
     
  6. OP
    hviviers75

    hviviers75

    Joined:
    Jul 13, 2012
    Messages:
    4,789
    Likes Received:
    196
    Location:
    Brakpan
    I already read this article a while back, I just want to see a couple of pictures of the end result.

    Please take a couple of nice photos from the side and front view need nice detailed photos.

    Thanks outpoot.
     
  7. Singularity

    Singularity

    Joined:
    Sep 15, 2008
    Messages:
    892
    Likes Received:
    19
    Location:
    Potchefstroom
    Sterkte met daardie sump.
     
  8. OP
    hviviers75

    hviviers75

    Joined:
    Jul 13, 2012
    Messages:
    4,789
    Likes Received:
    196
    Location:
    Brakpan
    Baie dankie, ek gaan 'n 5000 l/ph sunsun pomp gebruik vir die sump.
     
  9. oupoot

    oupoot

    Joined:
    Aug 22, 2012
    Messages:
    1,118
    Likes Received:
    340
    Location:
    Randburg
    hoe groot is die hoof tank en sump?
     
  10. OP
    hviviers75

    hviviers75

    Joined:
    Jul 13, 2012
    Messages:
    4,789
    Likes Received:
    196
    Location:
    Brakpan
    Gaan kyk na my thread MY 650 Liter of pure Tiger Barb (The ))

    Dit is 'n 650 liter tank ek wil 'n 3 foot of 4 foot tank kry vir die sump, glo die 3 foot tank sal reg wees vir my sump.

    Kry 'n baie groter media volume as 'n cannister wat net meskien 10 liter media kan vat as dit oooit so baie media vat.
     
  11. oupoot

    oupoot

    Joined:
    Aug 22, 2012
    Messages:
    1,118
    Likes Received:
    340
    Location:
    Randburg
    Ek het `n 60l sump wat ek gaan gebruik vir my 700l tank, ek probeer so elke paar maande matrix koop om hom vol te maak vir wanneer ek een dag die lek toe gekry het en die ander goed gekoop het en dank sal ek na `n 3ft sump upgrade
     
  12. OP
    hviviers75

    hviviers75

    Joined:
    Jul 13, 2012
    Messages:
    4,789
    Likes Received:
    196
    Location:
    Brakpan
    Watse size sump het jy huidiglik, jy het gesê jy sal vanaand fotos neem?

    Betaal R155 vir 'n liter matrix wens ek kan dit erens anders goedkoper kry.

    Cool man sal nice wees.
     
  13. oupoot

    oupoot

    Joined:
    Aug 22, 2012
    Messages:
    1,118
    Likes Received:
    340
    Location:
    Randburg
    Ek het vir die eerste bottel R170 betaal maar R150 nou per bottel... Hier is soland `n drawing wat ek gou in ms paint gedoen het, Van links na regs noem ons die sommer 1,2 en 3.

    1 is waar ek ceramics gaan in gooi me `n airstone of 2 en dan kompartament 2 gaan die matrix bevat en heaters en dan 3 is jou pomp in.

    Een bottel matrix is genoeg vir 400l water so ja, ek dink so 2 tot 4 van die bottels sal mos meer as genoeg wees....
    Untitled.jpg

    Untitled.jpg
     
  14. OP
    hviviers75

    hviviers75

    Joined:
    Jul 13, 2012
    Messages:
    4,789
    Likes Received:
    196
    Location:
    Brakpan
    Cool man ek weet Prof sin gaan in die eerste chamber dan vloei dit oor na 2 de chamber en dan onder deur na die 3de chamber.

    En jou media hoe pak jy dit?

    Myne gaan filter floss, spons, matrix.

    Sal maar sien hoe ek dit doen.
     
    Last edited: Nov 26, 2012
  15. oupoot

    oupoot

    Joined:
    Aug 22, 2012
    Messages:
    1,118
    Likes Received:
    340
    Location:
    Randburg
    In 1 gaan ceramics bo wees in sakkies en onder dit gaan floss wees en dan in comp 2 basies matrix wees wat as ek pak vanaf die glas tussen 1 en 2, so 45 grade slope effek sodat jy seker is die maksimum hoeveelheid water gaan daardeur
     
    Last edited: Nov 26, 2012
  16. OP
    hviviers75

    hviviers75

    Joined:
    Jul 13, 2012
    Messages:
    4,789
    Likes Received:
    196
    Location:
    Brakpan
    Hoekom sit jy nie eers dalk spons en filter floss en dan ceramics en dan weer in 2de chamber filter floss en dan matrix. Sodat jou water mooi skoon is voor die by jou biological media uit kom. net my 2 cents worth.
     
  17. oupoot

    oupoot

    Joined:
    Aug 22, 2012
    Messages:
    1,118
    Likes Received:
    340
    Location:
    Randburg
    Ek het al spons probeer maar dit restrict die flow `n biekie baie en dis hoekom ek ceramics het en dan net baie filter wool, ceramic is net daar vir mecanical filtration so jy het nie so `n dik laag nodig nie, mar my pvc overflow doen ook mecanical filtration (pvc cap met gate in) so dalk het jy meer nodig.

    Ek het die sump so rukkie op my 3ft gehardloop en het soos `n bom gewerk teenoor die internals met bie balls in, maar die plumbing was `n gemors toe haal ek hom af.

    Ek sal moet sien hoe so `n klein een cope op so `n groot tank
     
  18. OP
    hviviers75

    hviviers75

    Joined:
    Jul 13, 2012
    Messages:
    4,789
    Likes Received:
    196
    Location:
    Brakpan
    Okay cool man glo ek sal seker volgende maand die ding doen.

    Dankie vir jou info.
     
  19. OP
    hviviers75

    hviviers75

    Joined:
    Jul 13, 2012
    Messages:
    4,789
    Likes Received:
    196
    Location:
    Brakpan
    Hang ook alles af watse size pomp jy gebruik glo hoe groter die pomp is hoe groter die flow want hy suig mos die water deur die hele tank.

    Watse size pomp het jy gebruik?
     
  20. oupoot

    oupoot

    Joined:
    Aug 22, 2012
    Messages:
    1,118
    Likes Received:
    340
    Location:
    Randburg
    Ek het `n 1100l `n uur gebruik, die ou by wie ek die tank gekoop het, het `n marine tank met `n 30l tricle filter gerun met die pomp, en ek weet nie juis hoe marine werk nie, en die 5 keer `n uur geld net vir canisters want hulle is baie kleiner as sumps, een van prof se thread het gese vir `n sump is so 1 tot 1.5 keer genoeg filter oordat jy meer media in kan sit as `n canister
     
  21. OP
    hviviers75

    hviviers75

    Joined:
    Jul 13, 2012
    Messages:
    4,789
    Likes Received:
    196
    Location:
    Brakpan
    Okay cool, maar in my geval moet ek 'n sterk pomp gebruik wat die water omtrent 1.5m moet terug pomp in die tank.

    Maak sense.
     

Recent Posts

Loading...
Similar Threads - Prof Dirk Sump Forum Date
DIY Overflow and sump Using - Professor Dirk Bellstedt Designs Anything DIY related Jun 28, 2012
Prof Dirk's Fish food General Discussions Feb 9, 2015
Prof Dirk Food Order General Discussions Mar 5, 2013
@ Prof. Dirk General Off-Topic chat Feb 17, 2013
Prof Dirk General Discussions May 25, 2012
Order from Prof Dirk Advanced Topics Feb 5, 2010
Anyone going to Prof Dirk this week? General Off-Topic chat Jan 24, 2010

Share This Page