4 Discus in tank

Discussion in 'General Discus discussions' started by ADW, Mar 16, 2010.

  1. ADW

    ADW

    Joined:
    Feb 22, 2010
    Messages:
    15
    Likes Received:
    0
    Hello Prof.

    Ek het sopas my self in 'n ding laat beland weens 'n misverstand tussen my en die plaaslike Petshop, Twee maande terug het ek navraag by hulle gedoen of hulle 2xWhite Face Red Mellon en 2x Leopard Snake Skin discus vir my kan bekom, na vele navrae het ek toe maar tou opgegooi en laat vaar,met die bedoeling dat ek eers vir my later die jaar 'n groter tenk aanskaf VOOR ek oorgaan na discus spesie, LAAS week Donderdag aand toe staan die Petshop met die visse voor my deur, netjies verpak en gesond (great service)
    Ek was skoon van my voete af, WAT NOU?
    Dis nou 'n week later en die span doen baie goed en dit lyk of hulle baie goed aanpas by die omstandighede. Hulle vreet gesond en toon geen tekens van infeksie of ander uiterlike siektes nie.

    My vraag is , met wat ek in u forms kon nalees is dat u aanbeveel 'n min imum van 6 visse bymekaar. Moet hulle van een soort wees of kan jy verskillende variasies (kleure) bv. 2 van 'n soort bymekaar sit.
    En sal sulke verskillende groepe met mekaar paar ???? Ek sal dalk nog 2 ekstra moet aanskaf, en my projek vervroeg.

    Laat dit vir ons almal 'n les wees, maak seker jou Petshop verstaan die verskil tussen belangstelling en KOOP

    Groetnis
    ADW
     

Recent Posts

Loading...
Similar Threads - Discus tank Forum Date
Hi I have a 4ft tank with angels and discus for R2500 if anyone is interested JHB Aquarists Nov 16, 2022
500l planted discus tank for sale Planted Tanks Mar 14, 2020
Plants for Discus Tank Planted Tanks Mar 5, 2018
Discus tank General Discussions Dec 15, 2016
Discus tank New members Sep 10, 2016
Planning a Discus Tank Species Tanks Sep 3, 2016
Grow out Tank For Juvenile Discus General Discus discussions Aug 22, 2016

Share This Page