View Full Version : so ietsie vir die afrikaanse lede
Henk Hugo
26-01-2009, 11:41
Ja…..Afrikaans, die mooiste, skoonste taal…
My vrou is so lelik, as sy op die sand sit wil die katte haar toekrap.
Hy is so skelm, hy bid onder 'n skuilnaam
Hy is so maer, hy lyk soos 'n potlood met 'n handbriek.
Sy is so kort sy weet nie of dit keelseer of aambeie is nie.
Drank los nie probleme op nie, maar so ook nie melk of water nie
Ek glo dat as iets die moeite werd was om te doen, dan sou iemand anders dit lankal gedoen het.
Jy mag nooit meer as jou yskas weeg nie
Henk Hugo
26-01-2009, 15:18
Die mens is op aarde geplaas om ìn sekere hoeveelheid werk te doen. Op die oomblik is ek so ver agter ek sal nooit dood gaan nie.
Muis familie sit en gesels.
Kat kom ingestorm.
Pa muis skrik sy gat af en begin blaf.
Kat hol weg.
Pa muis se: "Ek hoop julle sien hoe belangrik 'n tweede taal is!"
Henk Hugo
27-01-2009, 07:26
hehehehehehe
Singularity
27-01-2009, 18:48
Wat is die top punt van braaf ?
As `n man 4 uur die oggend gesuip by die huis aankom en sy vrou in die gang kry waar sy staan en wag met `n besem, en dan vir haar vra "Maak jy huis skoon of vlieg jy erens heen?"
Henk Hugo
27-01-2009, 18:51
hehehehehehe
I might be treading on the line here but here goes :)
Jannie 'n regte boer seun is opgewonde want hy vat vir Sherryl die Engelse girl uit vir Pizza.
Jannie staan die hele dag en oefen sy tenses en sinne "She is" "They are" etc.
Die aand tel Jannie vir Sherryl op en is heavy gestress, hy trek daar weg en kom by 'n stop straat. Hy kyk links en net toe hy wil regs kyk vra hy vir Sherryl: "Is your kant clean"
Henk Hugo
28-01-2009, 12:08
hahahahaha - ja well no fine....
Vrou is in die bed met haar man se beste pel. Foon lui:. Hallo, ja my skat,.......
Nee alles reg..... Geniet dit! Sien jou more, bye.
Wie was dit vra die Lover. My man, hy se hy en JY vang lekker vis by Sodwana!
STEVE MAGIC
Nadine, Steve Hofmeyer en Jurie Els loop oor 'n brug, en skielik trip Nadine
en kry haar kop vasgevang tussen die relings.
Steve kyk vinnig links en regs, lig haar rokkie op en gee haar die tradisionele Steve magic.
Daarna staan hy terug en sê vir Jurie: "Right, jou beurt", maar Jurie begin te huil.
"Wat's fout?", vra Steve.
Jurie antwoord snikkend: "My kop kan nie tussen die relings inpas nie!"
Wat 'n lekker lees ! Lag medisyne.
Anton
'n Jood lewer elke Vrydag die koerant by 'n Griek af. Die Jood sukkel om 'n 'r' uit te spreek en gebruik dan 'n 'l'. Die Griek skater lag elke keer wanneer hy vir die Jood vra: What day is it today Antonio? Jood: It's FFF..FF..F..Flyday today. En dan lag die Griek. Later staan die Griek se hele familie elke Vrydag en wag vir die snaakse Jood.
Die Jood besluit toe net dat dit nou genoeg is en oefen die hele week om 'Friday' te se. Dit is Vrydag en die Jood is gereed vir die vraag. Weereens weergalm die Griek se stem: What day is it today Antonio? Jood: Its FF..F...Friday you bleddy Gleek
JayMeister
06-06-2009, 23:31
haha ek ken n paar maar ek dink dis teen die site se rules hier is n par skoones
jou ma is so vet as sy verby die tv loop mis ek 2 episodes van 7de laan
jy is so lelik toe jy gebore was moes hulle jou in n broikas sit met tinted windows
jou ma is so oud sy poep stof
jou ma is so oud haar 1ste pet was n T-rex
jou ma is so lelik eenagste werk wat sy kan kry is om n scarecrow te wees
jou ma is so skeel sy kan haar brain cells tel
jou ma is so dom sy verkoop haar kar vir petrol
jou ma is so vet as sy verby n mens loop ryk mens diesel
jou ma is so dom sy het kleeter skool gedryp
jou ma is so vet as sy in die see swem sing die waalvisse we are family
jou ma is so vet sy was freewilly se stunt double
Goeie hel, maar dit was darem nou lekker :) LOL
JayMeister
07-06-2009, 22:00
hehe daar is nog
jou ma is so maar sy moet rond spring in die stort om nat te word
jou ma is so dom haar IK is in die minus
jou ma is so dom hulle sluit haar toe in n groente winkel en sy vrek van die honger
jou ma is so vet as jy om haar hardloop is jy moeg
Powered by vBulletin® Version 4.1.10 Copyright © 2012 vBulletin Solutions, Inc. All rights reserved.