View Full Version : PTA Aquarium Fanatics
Wie vang vis/hengel/kampeer?
Ferryman
18-08-2009, 17:02
Ekt altyd saam my ouers gaan kampeer, vat karre en karavaan en piekel af rondalia die oog se kant toe, nous daar nie regtig meer tyd vir dit nie.
Visvang, ekt n stok, dis sover as my visvang al gegaan het. Lol
Dink alweer verder.Wil n Social Naweek reel oor n maand of twee by die hengelwater/s.
Dink alweer verder.Wil n Social Naweek reel oor n maand of twee by die hengelwater/s.
Praat, ons luister Slojo?
Ek vang vis maar meestal by die vaal rivier en met die vlieg.. Maar enige iets kan werk..
Laat weet maar.:smile1:
Ek vang vis maar meestal by die vaal rivier en met die vlieg.. Maar enige iets kan werk..
Laat weet maar.:smile1:
Die laaste keer dat ek n vkieg probeer swaai het het die ding my oor gehak.:mad:
Ek sal n paar datums en venues bymekaarkry dan kyk ons wat pas.
Papgooi by n dam... Lekkkkeeerrr
Ferryman
20-08-2009, 19:08
hehe, klink interessant
ek sallie vlieg aan iemand anners se oor laat hak
ek sallie vlieg aan iemand anners se oor laat hak
Ok Ferryman, jy vang op die punt vis, daar waar niemand naby jou is nie LOL
I in if you allow English speaking people ...lol
I love to catch fish by the river, I haven't done that in ages....
Ferryman
20-08-2009, 21:37
I've only once caught anything in my life, at lekker-rus. i was in primary school, caught a huge blou kurper or something, almost snapped the flimsy fishingrod someone lended me
or, lent to me,,, or whatever
and its not visserman's stories, i have a photo to prove it was big, but for that i need to go photo-album digging... nahh
Ferryman, you know the saying here on TASA... If you dont have a pic, it does not exist LOL
Here a smallmouth yellowfish taken on fly at the vaal earlier this month..
Nice baber. Ek sal sukkel om daai seun uit te haal met die vlieg..
Ek sal sukkel om daai seun uit te haal met die vlieg
Ek gebruik n GROOT vlieg... Hy stoot terwyl ek intrek...LOL
:p Dis n idee.. Ekt al n paar grotes gehaak maar op die ou end breek die hoek of lyn.. Die van so 5-6kg kom darem uit.
Ferryman
21-08-2009, 08:53
Hehe. Im not gonna go lookin for that pic, ill see if i don't have a digital copy somewhere. All i know is i looked like a dorky eleven or twelve year old with this big tupperware chip'n'dip deksel where laid the fish on to take the pic. That was also the only time i ever went fishing
Here a smallmouth yellowfish taken on fly at the vaal earlier this month..
Pragtig.Het jy release?
Pragtig.Het jy release?
Ja altyd catch en release, Sal net trout of dalk seevis hou as ek moet.. mar gewoonlik c&r
Powered by vBulletin® Version 4.1.10 Copyright © 2013 vBulletin Solutions, Inc. All rights reserved.